Angela Bassett

Angela Bassett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Angela Evelyn Bassett
Geboorte 16 Augustus 1958 (1958-08-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Angela Bassett (gebore 16 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What's Love Got to Do with It (1993), Strange Days (1995), Contact (1997), en Olympus Has Fallen (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search